Suid-Vrystaat Hokkiespanne. Ses-en-vyftig Grey Kollege seuns is gekies om die onderskeie Suid-Vrystaat Hokkiespanne te verteenwoordig in hul onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle sal die Vrystaat gedurende die vakansie verteenwoordig.
Vier personeellede van Grey is ook betrokke by alle A spanne van al die ouderdomsgroepe.
- Mnr Wayne Cotezee
- Mnr James Braude
- Mr Sikhanyiso Nkosi
- Mr Tristan van der Spuy





Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf









