)

Amanda Coetzer-tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer-tennistoernooi. Foto: Heinrich Willemse (afrigter), Mariaana Spamer, Mieke le Roux, Yana Olivier, Inge Ferreira, mev. Klink (skoolhoof).

Tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi was Oranje Meisieskool se o.15A’s die 4de keer in 6 jaar die ITEC Amanda Coetzer-tenniskampioen. Die span het Saterdag vir Affies 8-2 in die eindstryd gewen.

Die span se ander tellings:

  • 10-2 teen Rhenish
  • 12-0 teen Waterkloof
  • 12-0 teen Menlopark
  • 8-0 teen Hoër Meisieskool Paarl in die halfeind.

Oranje se individuele wenners:

  • Donna le Roux (o.19 beste nr. 1-speler)
  • Lika Claassens (o.19 beste nr. 4-speler)
  • Zané Volskenck (o.19 beste nr. 6-speler)
  • Ameli Bezuidenhout (o.19 beste nr. 7-speler)
  • Inge Ferreira (o.15 beste dubbelspaar)
  • Mieke le Roux (o.15 beste nr. 2-speler)
  • Yana Olivier (o.15 beste nr. 3-speler, beste dubbelspaar en beste sportmanskap)
  • Mariaana Spamer (o.15 beste nr. 4-speler)

Die o.19A’s van Oranje het hul trotse rekord voortgesit deur nog in elk van die 26 AC-toernooie in die top drie te eindig. Hulle het Paarl Girls’ 12-0 in die uitspeel om die 3de plek geklop.

Die o.15B’s het 6de geëindig.

Rhenish Girls’ High School van Stellenbosch het teen Hoër Meisieskool Bloemhof in die eindstryd gewen en sodoende die toernooi ’n eerste keer gewen.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal