Amanda Coetzer-tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer-tennistoernooi. Foto: Heinrich Willemse (afrigter), Mariaana Spamer, Mieke le Roux, Yana Olivier, Inge Ferreira, mev. Klink (skoolhoof). Tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi was Oranje Meisieskool se o.15A’s die 4de keer…
Vrystaat Interpro Tennis – Mieke le Roux in span
Vrystaat Interpro Tennis. Mieke le Roux, leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, is ingesluit in die Vrystaat Interpro Tennis span. Die span gaan gedurende die skoolvakansie aan ‘n toernooi…









