)
Amanda Coetzer-tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer-tennistoernooi. Foto: Heinrich Willemse (afrigter), Mariaana Spamer, Mieke le Roux, Yana Olivier, Inge Ferreira, mev. Klink (skoolhoof). Tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi was Oranje Meisieskool se o.15A’s die 4de keer…

Rising Stars Tennis – Primêre Meisieskool Oranje skitter

Rising Stars Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se top 4 tennis dogters het op Sondag, 18 Junie aan die PNB PARIBAS RISING STAR Tennis toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die dogters het…

SA Sport en Jag – Yana Olivier van Oranje veelsydigste skut

SA Sport en Jag. Yana Olivier, leerder van Primêre Meisieskool Oranje, het deur die loop van 2022 aan die SA Sport en Jag .22 skyfskiet 25m deelgeneem. Sy is aangewys…

Tennis – Primêre Meisieskool Oranje 1ste span onoorwonne

Tennis. Oranje Primêr se eerste tennis span maak hul skool baie trots. Hierdie uitstekende span is onoorwonne hierdie jaar. Die eerste span het vanjaar aan verskeie toernooie deelgeneem. Van die…

Rising Star Tennis – Primêre Meisieskool Oranje speel uitstekend

Rising Star Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se top vier tennis dogters het vanaf 4 tot 7 November aan die PNB PARIBAS RISING STAR tennis toernooi in Pretoria deelgeneem. Die volgende…