Rising Star Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se top vier tennis dogters het vanaf 4 tot 7 November aan die PNB PARIBAS RISING STAR tennis toernooi in Pretoria deelgeneem.
Die volgende dogters het uitstekend gevaar en Oranje se naam hoog gehou:
- Mandie Claassens
- Lika Claassens
- Inge Ferreira
- Yana Olivier
Die uitslae van die toernooi is as volg:
- Oranje wen Westridge Hub met 3 punte teenoor 0.
- Oranje wen Stirling met 2 punte teenoor 1.
- OMS wen Umhlali met 2 punte teenoor 1.
Primêre Meisieskool Oranje wen die toernooi en word gekroon as die beste tennisspan in Suid-Afrika! Welgedaan dogters. Baie geluk aan die o.16A tennis-span wat ook eerste in die land is in hul ouderdomsgroep.
Die kompetisie was baie sterk en die dogters het die toernooi baie geniet.
Rising Star Tennis
Primêre Meisieskool Oranje’s top four tennis girls competed in the PNB PARIBAS RISING STAR tennis tournament in Pretoria from 4 to 7 November.
The following girls did great, holding Oranje’s name high:
- Mandie Claassens
- Lika Claassens
- Inge Ferreira
- Yana Olivier
The results of the tournament are as follows:
- Oranje won Westridge Hub by 3 points vs. 0.
- Oranje beat Stirling by 2 points versus 1.
- OMS beat Umhlali by 2 points vs. 1.
Primêre Meisieskool Oranje won the tournament and was crowned the best tennis team in South Africa! Well done daughters. Congratulations to the under-16A tennis team who are also first in the country in their age group.
The competition was very strong and the girls really enjoyed the tournament.

More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied
Become a Sponsor








