Hoofleiers en Leiers 2025. Sekondêre Meisieskool Oranje het hul Hoofleiers en Leiers 2025 aangekondig.
Hoofleiers 2025
- Amoré van Tonder: Hoofmeisie
- Danielle van Jaarsveld: Onderhoofmeisie
- Amari du Bruyn: Onderhoofmeisie
Skool- en Koshuis VRL’e 2025



Kultuurkapteine 2025




Sportkapteine




Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










