)

Voortrekkers – Sekondêre Meisieskool Oranje

Voortrekkers. Twee Graad 12 leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje, Zan-Mari van Rooyen en Megan Roux, het pas die gesogte Nasionale Presidentsverkennertoekenning van Die Voortrekkers verwerf. Dit is die hoogste eerbewys wat ’n Voortrekker kan ontvang.

Die Presidentsverkennertoekenning is ’n vrywillige en deurlopende proses wat oor die hele Verkennerloopbaan strek. Dit sluit met die Presidentsverkenner Afrondingskamp af waarna die toekenning verwerf word. Met hierdie proses is die Presidentsverkennertoekenning vir elke Verkenner in Graad 12 beskore, mits daar aan die minimum vereistes voldoen word. Elke Presidentsverkennertoekenning is self in beheer van die suksesvolle afhandeling van die proses. Die Presidentsverkennertoekenning word op nasionale vlak deur die hoofdagbestuur toegeken.

Om daarvoor te kwalifiseer moes hulle aan ’n rits vereistes voldoen het, waaronder die slaag van die Nasionale Presidentsverkenner teoretiese eksamen. Hierin het Zan-Mari die beste in die land gevaar!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal