)

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. Oranje het vir die 1ste keer in die 25 jaar van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi dit vir ‘n 3de keer agtereenvolgens gewen. OMS het die Hoër Meisieskool Paarl Saterdag 4-0 in die eindstryd geklop.

Vier tennisspelers van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het geskitter tydens die Tennistoernooi die afgelope naweek. Donna le Roux, Mia Schimper, Nina Schimper en Ansoné Theron het hul derde Amanda Coetzer-titel (2022-2024) verower. So ook MC Olivier as afrigter.

Vantevore was Lize Moolman die enigste Oranjeniet wat drie keer (2012, 2013 en 2015) in ‘n wenspan was. Nog ‘n prestasie is behaal deur Ameli Bezuidenhout. Sy het die vierde speler in die toernooi se geskiedenis geword om die o.19-afdeling (2024) én o.15-afdeling (2023) te wen.

Oranje se o.15’s was die naaswenners. Die juniors het moedig geveg, maar het met 2-4 in die eindstryd teen Affies verloor. Drie van die 5 spanlede is nog in Graad 8 vanjaar.

OMS se o.15 Tennisspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal