Oppi-Tong-Af redenaarskompetisie Vyf leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje het na die nasionale rondte van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deurgedring. Dit vind in Oktober plaas.
Die 5 redenaars is:
- Janika Wessels (gr. 8, oorredingstoespraak)
- Ellé Cloete (gr. 9, oorredingstoespraak)
- Daniëlle Herbst (gr. 12, oorredingstoespraak en vermaaklikheidstoespraak)
- Lemo Lekoeneha (gr. 12, prepared speech and motivational speech)
- Kayla Hogewind (gr. 12, motivational speech)
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








