)

Huisleidster tradisie voortgesit – Sekondêre Meisieskool Oranje

Huisleidster tradisie voortgesit. Die Huisleidster tradisie word voortgesit by Sekondêre Meisieskool Oranje in 2025.

Aanstaande jaar se 2 huisleidsters van Brebner sal ’n tradisie voortsit waarin iemand soos haar ousus of ouma ook dié taak sal verrig. Mia Delport, nuwe onderhoof-huisleidster, gaan haar ouma (Christa Strydom in 1964) en niggie (Jazelle Strydom in 2022) nadoen wat ook albei as Brebner se onderhoof-huisleidster was. Leerders word in dieselfde sporthuis ingedeel as ’n ouer gesinslid wat ook op Oranje was. Marianne Louw, Brebner se nuwe hoofhuisleidster, volg in haar ousus Roline (2023) se voetspore wat ook die hoof was.

As jy ’n huisleidster by Oranje is en jy het ’n jonger sussie, is die kanse blykbaar baie goed dat sy ook as een gekies gaan word. Daar is ’n magdom sulke gevalle in die laaste 10 jaar:

  • Marianne Louw (2025) en Roline Louw (2023) – albei Brebner se hoof
  • Tsebo (2024) en Kani Pitso (2018) – albei Fischer se hoof
  • Tanél (2023) Magé Troskie (2021) – albei Boshoff se hoof
  • Klarissa (2021) en Enid Bezuidenhout (2019) – albei Brebner se onderhoof
  • Mariet (2020) en Dané Eloff (2015) – albei Brebner se onderhoof
  • Liebe (2019) en Ruzaan Botha (2017) – albei Otto se hoof
  • Emma (2018) en Jeannie van Zyl (2016) – Otto
  • Marguerite (2018) en Carike Smith (2012) – Fischer
  • Marétha (2016) en Nicola van Heerden (2015) – albei Fischer se onderhoof

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal