Radikale Redenaars. Twee leerders van Oranje het Saterdag, 19 Oktober, ‘n top 3 posisie in die nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie behaal:
Prestasies behaal:
- Daniëlle Herbst (gaad 11) 2de in “public speaking”.
- Ellé Cloete: 3de in “public speaking”.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








