Blou Bul Skole-rugbyspanne. Hoërskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike geleentheid.
Cravenweek: o.18
- Dylan Stumke
- Leskin Samuels
Akademiespan: o.18
- Gustav Schäffner
- Mendriano Abrahams
- Bladen Peterson
Afgriweek: o.17A
- Reando Fourie
- Tiaan Boshoff

Provinsiale span: o.17B
- Justin Toerien
- Jaap Stolp
- Willie Pieterse
- Assistent-afrigter: Andries Ferreira
Grant Khomo: o.16
- Luhan Hattingh
- Duran Pieterse
- Kondisionerings-afrigter: Juan Jansen

Noordvaal: o.16A
- Matthew Freeman
- Danie Botma
- Dian de Bruin
- Heinrich Claasen
Noordvaal: o.16B
- Miller de Jager
- Dewald van Wyk
- Nicholas Potgieter
- Juan Grobler
- Assistent-afrigter: Royes Auret

Afgriweek: o.15A
- Francois Schoeman
- Michael Shanzi
- Hoof-afrigter: Emwee Arlow

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








