Heart Health

Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter

Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival.

Uitslae:

  • 28 Februarie: Grey o.16A teen Hoërskool Monument o.16A – Grey wen 4-0
  • 1 Maart: Grey Kollege o.16A teen Hoërskool Menlopark o.16A – Grey wen 3-0
  • 1 Maart: Grey o.16A teen Hoërskool Rustenburg o.16A – Grey wen 5-0
  • 2 Maart: Grey o.16A teen Hoërskool Menlopark o.16A – Grey wen 5-0

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana het glans beleef by die jaarlikse Interhoër Skaaktoernooi. Hierdie Interhuis Skaaktoernooi het weereens bewys dat sportgees nie net op die veld leef nie. Dit kan…

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl. Hoërskool Stellenberg vier ’n uitmuntende prestasie! Stellies is ongelooflik trots op Luan Terblanche wat onlangs aan die Midmar Myl deelgeneem het. Luan het sy plek in die Elite-resies…

Leave a Reply

You Missed

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted