
Interne redenaars. Laerskool Westwood se redernaars het die afgelope week aan die skool se Interne redenaars deelgeneem.
- Graad 1 en 2: Die Graad 1 en 2 wenners is Blanche Bosshoff, Graad 1 en Nolan le Roux, Graad 2.
- Graad 3 en 4: Graad 3 se wenner is Charl Naude en Graad 4 is Rume Bredenhand.
- Graad 5 en 6: Graad 5 se wenner is Meike Hattingh en Graad 6 se wenner is Franco Graaff.
- Graad 7 se wenner is Dinique Van Rensburg.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor