)

Alpha Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter

Alpha Wiskunde. Jana Rossouw, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het 199 uit 200 behaal, oftewel 99,5% in vanjaar se Alpha Wiskunde-eindeksamen.

Jana is algeheel eerste in Suid-Afrika met hierdie uitstekende prestasie.

Die ontstaan van Alpha Wiskunde is genoodsaak deur die breë kurrikulum verandering. Daarmee het die ou Senior Sertifikaat (met hoër- en standaardgraad vakke) vervang is deur die huidige Nasionale Senior Sertifikaat. Die eerste matrieks het die nuwe matriekeksamen in 2008 geskryf. Reeds in die tagtigerjare het die GMR (Gemeenskaplike matrikulasieraad) die vak Addisionele Wiskunde geëksamineer. Hierdie was ʼn erkende matriek sewende vak en het ook op kandidate se matrieksertifikaat verskyn. Sedert 1990 het die provinsies die vak begin eksamineer. Addisionele Wiskunde is toe deur beide die staat en die IEB (Independant Examination Board) geëksamineer tot 2007. Sedert 2008 het die vak, soos menige ander, nie meer senior sertifikaat status nie en verskyn nie meer op ʼn leerder se matrieksertifikaat nie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal