Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap. Leerders vat ‘n beker ontvang…
Alpha Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
Alpha Wiskunde. Jana Rossouw, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het 199 uit 200 behaal, oftewel 99,5% in vanjaar se Alpha Wiskunde-eindeksamen. Jana is algeheel eerste in Suid-Afrika met…
Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade – Jana Rossouw van JF gekies
Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade. Jana Rossouw, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade (PAMO). Die Olimpiade vind in Kigali, Rwanda…










