SADF SA Danskompetisie – Potchefstroom Gimnasium
SADF SA Danskompetisie. Graad 9 leerder van Potchefstroom Gimnasium, Nicolene Minnaar, het tydens die SADF SA Danskompetisie haar Springbokkleure verwerf. Dit is ’n uitsonderlike prestasie! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://gimmies.co.za/ Foto…
SA Dance Foundation – Potchefstroom Gimnasium leerders skitter
SA Dance Foundation. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op die dansers wat aan die SADF (SA Dance Foundation)-kompetisie deelgeneem het. Gimmies se dansers het in verskillende dansstyle uitstekend presteer. Potchefstroom…








