SADF SA Danskompetisie. Graad 9 leerder van Potchefstroom Gimnasium, Nicolene Minnaar, het tydens die SADF SA Danskompetisie haar Springbokkleure verwerf. Dit is ’n uitsonderlike prestasie!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
Foto verskaf