International Little Model Earth – Potchefstroom Gimnasium
International Little Model Earth. Gimmies is baie trots op een van hul leerders, Mienke Swart, wat aan die International Little Model Earth-kompetisie deelgeneem en puik presteer het. Mienke ontvang ’n…
SA Dance Foundation – Potchefstroom Gimnasium leerders skitter
SA Dance Foundation. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op die dansers wat aan die SADF (SA Dance Foundation)-kompetisie deelgeneem het. Gimmies se dansers het in verskillende dansstyle uitstekend presteer. Potchefstroom…









