Netbal SA’s. Potchefstroom Gimnasium se 1ste netbalspan en die o.17A span gaan Netbal SA’s toe – en hulle verdien dit! Gimmies se eerste netbalspan is vandag, Saterdag 1 Junie, as Noordwes-wenner gekroon. Verder het Gimmies se o.17A-span algeheel derde geëindig.









