Sandveld Rugbyspan. Twee rugbyspelers van Hoërskool Bultfontein, Eddie du Toit en Tumi Moahludi, is ingesluit in die o.16 en o.19 Sandveld rugbyspanne. Hierdie twee manne sal deelneem aan die toernooi wat voorlê.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








