Sandveld Rugbyspan – Hoërskool Bultfontein rugbyspelers ingesluit
Sandveld Rugbyspan. Twee rugbyspelers van Hoërskool Bultfontein, Eddie du Toit en Tumi Moahludi, is ingesluit in die o.16 en o.19 Sandveld rugbyspanne. Hierdie twee manne sal deelneem aan die toernooi…









