)

Gimmies Prysuitdeling – Leerders vereer vir prestasies in 2022

Gimmies Prysuitdeling. Potchefstroom Gimnasium se prysuitdeling was weereens ’n spoggerige en spesiale geleentheid! Dr. Asha Malan, ʼn oud-Gimmie en waarnemende hoof van die Departement van Chirurgie aan die Universiteit van die Vrystaat, het tydens die Gimmies Prysuitdeling die leerders en ouers toegespreek. Sy is voorwaar ’n ambassadeur vir die skool.

Die leerders is vereer vir prestasies wat hulle in 2022 behaal het. Die leerders is bedank vir hul harde werk en deursettingsvermoë.

Leerders wat individuele pryse ontvang het:

Seniors: Senior trofeë:
  • Senior dogterswemmer – Chazél Orton
  • Senior seunswemmer – Joël Kriek
  • Senior rugbyspeler – Dian Smith
  • Senior skut – Cobus van Rooyen
  • Senior landloopseun – Rico Leijenaar
  • Senior landloopdogter – Alri Verster
  • Senior netbal – Ashlynn Botha
  • Senior seunshokkie – Naldo de Jager, Jan-Adriaan van Wyk, Marko Werkman en Damian Charslund
  • Senior hokkiedogter – Irene Strydom
  • Dogters krieketspeler – Anica Swart & Elandri Janse van Rensburg

Beste senior sportprestasies:

  • Veelsydigste Senior Sportdogter – Anika Rossouw
  • Veelsydigste Senior Sportseun – Rico Leijenaar
  • Sportdogter van die jaar – Mari-Louise van Zyl

Senior skildjies:

  • Tennis: Internasionale deelname – Mari-Louise van Zyl
Juniors: Junior trofeë:
  • Junior krieketseun – Righardt Joubert
  • Junior atletiekdogter – Jamoré Olivier
  • Junior atletiekseun – Righardt Joubert
  • Junior rugbyspeler – Matthew Redelinghuys
  • Junior skaakspeler – Dewald Coetsee
  • Junior skut – Nico Jordaan
  • Junior dogterswemmer – Mathilda Liebenberg
  • Junior seunswemmer – Schalk de Vos
  • Junior hokkiedogter – Charlotte Buhr
  • Junior landloopseun -Tihard Strydom
  • Junior landloopdogter – Abbigail Viljoen
  • Seuns tennisspeler van die jaar – Righard Raath
  • Junior netbalspeler – Suné Barnard
  • Junior hokkieseun – Duyn Lombard

Beste junior sportprestasies:

  • Veelsydigste junior dogter van die jaar – Mathilda Liebenberg
  • Veelsydigste sportseun van die jaar – Righardt Joubert

Junior skildjie:

  • Skaak: Internasionale deelname – Dewald Coetsee

Beste kunste prestasies:

  • Junior Kultuurdogter – Henriëtte Jansen van Vuuren
  • Junior Kultuurseun – Schalk van der Merwe

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://gimmies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal