BVHS Tennis. Dit is met groot opgewondenheid dat BVHS tennis 2023 afskop. Sewentien van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se spelers het die naweek van 27 Januarie die jaar begin. Hulle het aan die TSA FS Mini in Bloemfontein deelgeneem.
Joma Viljoen wen die toernooi vir meisies o/14 en sy en Danè van Niekerk wen die silwer medalje vir die meisies o/14 dubbels. Anke Heyns het die silwer medalje vir meisies o/18 verower.
BVHS Tennis. It is with great excitement that BVHS kicks off this year. Seventeen of Bethlehem Voortrekker High School’s players started the year on the weekend of January 27. They participated in the TSA FS Mini in Bloemfontein.
Joma Viljoen won the tournament for girls u/14 and she and Danè van Niekerk won the silver medal for the girls u/14 doubles. Anke Heyns won the silver medal for girls u/18.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf