)

Top 20 Afrikaanse skole – Hoërskool Bellville bewys hulself

Top 20 Afrikaanse skole. Hoërskool Bellville is onder die Top 20 Afrikaanse skole in die land. In die Wes-Kaap behaal Hoërskool Bellville die vyfde plek met die meeste onderskeidings per getal leerders. Dit is volgens die Skoleondersteuningsentrum SOS se verslag oor die matriekuitslae van 2022 wat bekend gemaak is.

Die volgende vakke het ook die Top 20 gehaal het met die aantal onderskeidings per getal leerders:

  • Afrikaans (15de in Suid-Afrika)
  • Wiskunde (16de in Suid-Afrika)
  • Wiskunde geletterheid (15de in Suid-Afrika)
  • Rekeningkunde (14de in Suid-Afrika
  • IGO (12de in Suid-Afrika)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsbellville.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal