)

Potchefstroom Gimnasium o/15 netbal

Elke jaar besoek die o/15 Netbalspanne regoor SA die netbaltoernooie. Die SA’s word apart van die ander ouderdomsgroepe gehou…nr 1 en 2 op SA’s asook 1 Ubunthu-span word die keuses gegee on in Singapoer te gaan deelneem aan ‘n ‘International Youth netball tournament’.

Motsepe foundation borg die nr 1 span en die Ubunthu span. Span nr 2 moet hul eie kostes dra. Die 3 spanne het die 19de November vertrek en het die 2de Desember teruggekeer. Potchefstroom Gimnasium is net-net 2de en het ‘n silwer medalje ontvang.

Helpmekaar is 3de met brons en die Ubunthu/Luthai span was 7de.

Hulle het meegeding teen spanne van China, Hong Kong, Singapoer, Malysië, Nieu Zeeland en Australië.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal