Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende seuns wat vanaf 2 tot 12 Desember saam met Vision Sport na Argentinië toer as deel van die SA-Bokkies 7’s-rugbyspan: Tiaan Grobler, Ignus Ferreira, Marko Ferreira, Corné Jansen van Rensburg en Cornus van den Berg.
EHS wens vir hulle alle sterkte en voorspeod toe!