)

Gimmies Netbal en Seunshokkie – Beleef puik sportweek

Gimmies Netbal en Seunshokkie. Gimmies netbal- en seunshokkie spanne het tot dusver ’n puik sportweek beleef! Die netbal het hulle eerste ligawedstryde teen Wesvalia gespeel. Die seunshokkie het vriendskaplike wedstryde teen Wesvalia gespeel. Die o.14A-seunshokkie span het Maandag teen Klerksdorp Tegnies gespeel en hulle uitstekend van hulle taak gekwyt.

Die uitslae is soos volg:

Netbal
  • o.14A Gimmies 22-16 Wesvalia
  • o.14B Gimmies 9-19 Wesvalia
  • o.15A Gimmies 28-8 Wesvalia
  • o.15B Gimmies 21-12 Wesvalia
  • o.16A Gimmies 18-10 Wesvalia
  • o.16B Gimmies 41-7 Wesvalia
  • o.17A Gimmies 9-19 Wesvalia
  • 1ste Gimmies 32-25 Wesvalia
  • 2de Gimmies 22-10 Wesvalia
Seunshokkie
  • o.14A Gimmies 10-0 Wesvalia
  • o.16A Gimmies 10-0 Wesvalia
  • 1ste Gimmies 9-0 Wesvalia
  • o.14A Gimmies 11-0 Klerksdorp Tegnies

o.16A Gimmies netbal vs Wesvalia

Gimmies 1ste netbalspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://gimmies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal