)
Gimmies Netbal en Seunshokkie – Beleef puik sportweek

Gimmies Netbal en Seunshokkie. Gimmies netbal- en seunshokkie spanne het tot dusver ’n puik sportweek beleef! Die netbal het hulle eerste ligawedstryde teen Wesvalia gespeel. Die seunshokkie het vriendskaplike wedstryde…