)
Skolekrieket – Gimmies skitter met die kolf

Skolekrieket. Potchefstroom Gimnasium se krieketspanne het hul Gimmie-guts gewys en ‘n indrukwekkende vakansie vol aksie en toere beleef. Verskeie ouderdomsgroepe het kragte gemeet met skole van regoor die land en…

Krieket SA – Deidré van Rensburg van Gimmies Beste o.16 speler

Krieket SA. Deidré van Rensburg, leerder van Potchefstroom Gimnasium, is tydens Krieket SA se prysuitdeling as Krieket SA se meisies o.16 speler van die toernooi aangewys. Hou gerus vir Deidré…

Afrika Atletiek Kampioenskap – Potchefstroom Gimnasium presteer

Afrika Atletiek Kampioenskap. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul twee atlete, Sandri van Rooyen en Sihle Mahlangu. Hulle het uitstekend gevaar by die Afrika Atletiek Kampioenskap in die o.18-…

Gimmies Netbal en Seunshokkie – Beleef puik sportweek

Gimmies Netbal en Seunshokkie. Gimmies netbal- en seunshokkie spanne het tot dusver ’n puik sportweek beleef! Die netbal het hulle eerste ligawedstryde teen Wesvalia gespeel. Die seunshokkie het vriendskaplike wedstryde…

Perde uithourit – Danielle Joubert van Gimmies presteer

Perde uithourit. Potchefstroom Gimnasium is trots op Danielle Joubert. Sy is ’n graad 8-leerder, wat 24 en 25 Februarie in Lichtenburg aan ’n uithourit deelgeneem en puik presteer het. Vrydag…

Akademiese Top 10 – Potchefstroom Gimnasium presteerders 2022

Top 10 Akademie. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul akademiese top 10 presteerders per graad in 2022. Graad 11 Top 10 (2022): Top 10 Graad 10 (2022): Top 10…

Silwer Medalje vir Tiaan Zietsman tydens Commonwealth Kampioenskappe

Tiaan Zietsman van Welkom Gimnasium, verower ‘n silwer medalje vir Judo