ASA SA’s. Nege-en-twintig atlete van Potchefstroom Gimnasium het Noordwes-kleure in atletiek verwerf en gaan die vakansie aan die ASA SA’s deelneem. Dit spreek boekdele van Gimmies se atletiek.
O.20 Dogters
- Suné Greeff
- Mariné Jacobs
- Liané Nel
- Sandri van Rooyen
- Alri Verster
O.18 Seuns
- Tihard Strydom
- Bertus van der LInde
- Jahndré Coetzee
- Oarabile Koena
O.18 Dogters
- Micaela Fourie
- Stephané Hook
- Mathilda Liebenberg
- Anchen Schutte
- Doneli Steynberg
- Andrea Steynberg
- Mikayla Swanepoel
- Abbigail Viljoen
O.16 Dogters
- Imké Bornman
- Anika Botes
- Inneke Liebenberg
- Lezanke Pienaar
- Simoné van der Linde
- Renate van der Merwe
- Dianie du Preez
O.16 Seuns
- Logan Botes
- Divan de Wet
- Conner Hollenbach
- Armin Opperman
- Wihan Strydom
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf