Boland Tennis. Hoërskool Swartland leerder, Du Preez Erasmus, het die Boland o/15-tennisspan die afgelope naweek in George verteenwoordig. Boland eindig eerste in die interprovinsiale toernooi teen die Westelike Provinsie, Suidwestelike Distrikke en die Noord-Kaap.
“Baie geluk Du Preez met dié goue medalje. Swartland is trots op jou puik prestasie.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za