)

Seunshokkie – Hoërskool Garsfontein Pretoria Cup wenners

Seunshokkie. Hoërskool Garsfontein se 1ste seunshokkie span is weer die kampioene (vierde keer in vier jaar) van die Pretoria Cup. Garsies se 1ste hokkiespan het teen die skool se tweede span in die finaal gespeel.. Garsies se 1ste span het in 2021, 2022, 2023 en weer vanjaar die Pretoria Cup gewen. Die 2des het op hulle beurt weer ‘n ander 1ste span van Pretoria-skole gewen om sodoende teen Garsies se 1ste hokkiespan uit te speel in die finaal.

Die fondasies en gesonde kultuur van Hoërskool Garsfontein se vorige direkteure, Stewart Dunbar en Nick Bérichon word deur hul huidige hokkiedirekteur, Steven Paulo, volgehou.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.garsies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal