)
Belgiese uitruilleerders – HoĆ«rskool Garsfontein

Belgiese uitruilleerders. In 2002 het ā€˜n Belgiese leerder van die Oscar Romero College in Dendermonde, BelgiĆ«, ’n Afrikaanse skryfkompetisie gewen. ‘n Deel van sy prys vir die kompetisie was ’n…

Seunshokkie – HoĆ«rskool Garsfontein Pretoria Cup wenners

Seunshokkie. HoĆ«rskool Garsfontein se 1ste seunshokkie span is weer die kampioene (vierde keer in vier jaar) van die Pretoria Cup. Garsies se 1ste hokkiespan het teen die skool se tweede…

Interprovinsiale Tennistoernooi – HoĆ«rskool Garsfontein

Interprovinsiale Tennistoernooi. Frederik Rheeder, graad 8 leerder van HoĆ«rskool Garsfontein in Pretoria, was die afgelope vakansie lid van die 0/15 Gauteng-Noord tennisspan. Hierdie span het die Interprovinsiale Tennistoernooi gewen het.…

O.14 Krieket liga – HoĆ«rskool Garsfontein eindig tweede

O.14 Krieket liga. o.14B, het tweede geĆ«indig in die o.14 krieket liga. Hulle het ‘n oorwinning behaal teen HoĆ«rskool Waterkloof. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://garsies.co.za/ Foto’s verskaf

SA Skole Rugby – HoĆ«rskool Garsfontein spelers in span

SA Skole Rugby. Drie Rugbyspelers van HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, draf vanmiddag uit in ā€˜n oefenwedstryd waar die SA Skole Rugby span en die A span teen mekaar kragte meet. Die drie…

Hokkie Streekstoernooi – Garsies in Noord-Gauteng span

Hokkie Streekstoernooi. Drie 14A hokkiespelers van HoĆ«rskool Garsfontein in Pretoria, was deel van die Noord-Gauteng 14A-hokkiespan. Die span het silwer verower by die o.14 Hokkie Streekstoernooi in Krugersdorp. Megan Maree,…