O.14 Krieket liga. o.14B, het tweede geëindig in die o.14 krieket liga. Hulle het ‘n oorwinning behaal teen Hoërskool Waterkloof.
- Garsfontein o.15A wen Hoërskool Waterkloof o.15A met 13 lopies
- Dian Jooste behaal 36 lopies van 41 balle
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf