O.14 Krieket liga – Hoërskool Garsfontein eindig tweede
O.14 Krieket liga. o.14B, het tweede geëindig in die o.14 krieket liga. Hulle het ‘n oorwinning behaal teen Hoërskool Waterkloof. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://garsies.co.za/ Foto’s verskaf








