SA Skole-atletiekkampioenskappe – Hoërskool Garsfontein skitter
SA Skole-atletiekkampioenskappe. Garsies skitter op die nasionale verhoog! Die Garsies van Pretoria het hul naam met trots laat weerklink tydens die SA Skole-atletiekkampioenskappe, waar verskeie atlete uitmuntende prestasies gelewer het.…
Sentraal-netbaltoernooi – Hoërskool Garsfontein maak skoonskip
Sentraal-netbaltoernooi. Hoërskool Garsfontein-netbalspanne skitter by Sentraal-toernooi. Hoërskool Garsfontein se netbalspanne het die afgelope naweek in Bloemfontein ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Sentraal-netbaltoernooi. Beide die o/16A-span en die Eerstespan het…
SAARA Gauteng Skyfskiet Ope – Hoërskool Garsfontein in die kol
SAARA Gauteng Skyfskiet Ope. Hoërskool Garsfontein-skuts skitter by SAARA Gauteng Ope! Die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 hul merk gemaak by die SAARA Gauteng Ope wat by…
Hezekiel Sepeng Invitational Continental – Hoërskool Garsfontein
Hezekiel Sepeng Invitational Continental. Hoërskool Garsfontein Atletiekprestasie. Megan Maree het Donderdagaand aan die gesogte Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour in Potchefstroom deelgeneem, waar sy die 100m hekkies vir senior vroue…
SA Skole Krieketspan – Hoërskool Garsfontein se Reuben in span
SA Skole Krieketspan. GarsieYsBere se Reuben van Zyl maak geskiedenis. Hoërskool Garsfontein se krieketster, Reuben van Zyl, het geskiedenis gemaak. Hy is, as die eerste Garsie ooit, gekies vir die…
National Cubs Cricket Week – Hoërskool Garsfontein
National Cubs Cricket Week. 🏏 Hoërskool Garsfontein trots op GarsieYsBere! Die talentvolle krieketspelers Xander Venter en Reuben van Zyl is gekies om aan die National Cubs Cricket Week deel te…
First Lego League-kompetisie – Hoërskool Garsfontein presteer
First Lego League-kompetisie. Hoërskool Garsfontein Robotika-span wen groot by UNISA 🎉🤖 Die Robotika-span van Hoërskool Garsfontein het onlangs uitmuntend presteer by die First Lego League-kompetisie wat by UNISA plaasgevind het.…
Alpha Wiskunde Prestasie – Hoërskool Garsfontein trots op Ruben
Alpha Wiskunde Prestasie. Ruben Schlebusch vierde beste in Suid-Afrika. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, is super trots op Ruben Schlebusch met sy uitsonderlike 96% Alpha Wiskunde prestasie in die nasionale eindeksamen. Ruben…
SASHOC IPT Binnenshuise hokkie – Hoërskool Garsfontein
SASHOC IPT Binnenshuise hokkie. 🏑 Hoërskool Garsfontein – Garsie-dogtershokkie. Hoërskool Garsfontein is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul talentvolle hokkiespelers gekies is om die Noord-Gauteng binnehuise…
Noord-finaal Krieketbeker – Hoërskool Garsfontein skitterend
Noord-finaal Krieketbeker. 🏏 Garsiebere maak hul stem dik in Noordvaal-finaal! Hoërskool Garsfontein van Pretoria het hul krieketspiere behoorlik gebult in die FAIN Noordvaal-finaal. Hierdie manne het as trotse kampioene uit…
Merietefunksie kleinsporte – Hoërskool Garsfontein spog
Merietefunksie kleinsporte: Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het hul sport-presteerders tydens die Merietefunksie kleinsporte vereer. Fotografie: Gholf: Tennis: Perdesport: Jukskei: Skaak: Fietsry: Skyfskiet: Landloop: Sagtebal: Netbal Fast 5: Lees meer skolenuus hier:…
Con Spirito Redenaars – Hoërskool Garsfontein presteer skitterend
Con Spirito Redenaars. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, redenaars het vanjaar die Con Spirito Redenaars kompetisie behoorlik op horings geneem en het met hul vurige woorde ’n hond uit ’n bos gepraat!…
Kudu Uitnodigingspan na Georgië – Hoërskool Garsfontein
Kudu Uitnodiging rugbyspan na Georgië. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het die name bekend gemaak van agt Garsiebere wat gekies is vir die Kudu rugby uitnodigingspan na Georgië in Desember. Lees meer…
Northerns Hokkiespanne – Hoërskool Garsfontein
Northerns Hokkiespanne. Veertien seunshokkie spelers van Hoërskool Garsfontein, Pretoria, is gekies vir verskeie Northerns Hokkiespanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf
Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk
Netbalspan span die kroon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste-netbalspan van het in alle opsigte ‘n indrukwekkende merk gemaak tydens die jaarlikse Sentaal netbaltoernooi. Die toernooi is by Hoërskool Sentraal in…
Belgiese uitruilleerders – Hoërskool Garsfontein
Belgiese uitruilleerders. In 2002 het ‘n Belgiese leerder van die Oscar Romero College in Dendermonde, België, ’n Afrikaanse skryfkompetisie gewen. ‘n Deel van sy prys vir die kompetisie was ’n…
Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon – Hoërskool Garsfontein
Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon. Foto: Beste musiektalent, Hoërskool Garsfontein met die produksie Checkers Sixty60 superheroes. Nasionale sêrmentors, Frieda van den Heever en Francois van der Merwe moes behoorlik kopkrap om…
EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene
EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…
Seunshokkie – Hoërskool Garsfontein Pretoria Cup wenners
Seunshokkie. Hoërskool Garsfontein se 1ste seunshokkie span is weer die kampioene (vierde keer in vier jaar) van die Pretoria Cup. Garsies se 1ste hokkiespan het teen die skool se tweede…
SANSSU Proewe – Hoërskool Garsfontein skuts genooi
SANSSU Proewe. Vyf top-skuts van Hoërskool Garsfontein in Pretoria is genooi na SANSSU proewe vanaf 4 tot 6 April. Dit is ter voorbereiding vir deelname gedurende Augustus aan die BJI…
Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Garsfontein
Interprovinsiale Tennistoernooi. Frederik Rheeder, graad 8 leerder van Hoërskool Garsfontein in Pretoria, was die afgelope vakansie lid van die 0/15 Gauteng-Noord tennisspan. Hierdie span het die Interprovinsiale Tennistoernooi gewen het.…
Krieket – Hoërskool Garsfontein
Krieket. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se Garsie Ysbere 15A krieket span het teen Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch meegeding. Garsfontein het uitstekende krieket gespeel en Paul Roos met 175 lopies gewen. Die…
Titans Krieket – Hoërskool Garsfontein leerders in spanne
Titans Krieket. Agt leerders van Hoërskool Garsfontein in Pretoria is gekies vir onderskeie Titans krieket spanne. Meer skolenuus: https: schoolsthatrock.co.za https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf
Noordvaal Krieket – Garsieysbere wéér die wenners
Noordvaal Krieket. Vir die tweede agtereenvolgende jaar, is Hoërskool Garsfontein se o.15 Garsieysbere die Noordvaal wenners in die Noordvaal Krieket kompetisie. Die Ysbere het Hoërskool Rustenburg met 44 lopies op…
O.14 Krieket liga – Hoërskool Garsfontein eindig tweede
O.14 Krieket liga. o.14B, het tweede geëindig in die o.14 krieket liga. Hulle het ‘n oorwinning behaal teen Hoërskool Waterkloof. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://garsies.co.za/ Foto’s verskaf
Garsfontein Krieket – O 15 A en B spanne presteer
Garsfontein Krieket. Garsieysbere o.15A span het hul wedstryd teen Pretoria Boys High met 6 paaltjies gewen. Hulle het ook ‘n bonuspunt ontvang. Garsfontein Krieket se o.15B span het ook hul…
SA Skole Rugby – Hoërskool Garsfontein spelers in span
SA Skole Rugby. Drie Rugbyspelers van Hoërskool Garsfontein, Pretoria, draf vanmiddag uit in ‘n oefenwedstryd waar die SA Skole Rugby span en die A span teen mekaar kragte meet. Die drie…
Skole Krieket – Hoërskool Garsfontein vs Bishop Wordsworth
Skole Krieket. In ‘n skole krieket wedstryd het Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se 1B GarsieYsbere ‘n wedstryd gespeel teen Bishop Wordsworth’s School van Salisbury, Wiltshire. GarsieYsbere het uitstekende krieket gespeel en…
Hokkie Streekstoernooi – Garsies in Noord-Gauteng span
Hokkie Streekstoernooi. Drie 14A hokkiespelers van Hoërskool Garsfontein in Pretoria, was deel van die Noord-Gauteng 14A-hokkiespan. Die span het silwer verower by die o.14 Hokkie Streekstoernooi in Krugersdorp. Megan Maree,…
Penryn College Cricket Festival – Hoërskool Garsfontein wenners
Penryn College Cricket Festival. Hoërskool Garsfontein se Garsie Ysbere is die 14A wenners van beide die Penryn College Cricket Festival toernooi en die Super Over kompetisie. Verdere prestasies van Garsies:…
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje 1ste gekeur
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die 12 deelnemende spanne aan die 2023 Fairtree Super 12-hokkietoernooi is gefinaliseer. Die twaalf skole is: Fairtree Super 12 Hockey Tournament The 12 participating teams in…




























