Hokkie Streekstoernooi. Drie 14A hokkiespelers van Hoërskool Garsfontein in Pretoria, was deel van die Noord-Gauteng 14A-hokkiespan. Die span het silwer verower by die o.14 Hokkie Streekstoernooi in Krugersdorp. Megan Maree, Dania Horn en Emma Frost het Hoërskool Garsfontein verteenwoordig by die toernooi.


Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor









