Penryn College Cricket Festival. Hoërskool Garsfontein se Garsie Ysbere is die 14A wenners van beide die Penryn College Cricket Festival toernooi en die Super Over kompetisie.
Verdere prestasies van Garsies:
- Josua de Villiers is aangewys as die kolwer van die toernooi.
- Ricardo Visser en Iwan Trollope is ook aangewys as die boulers van die toernooi.
- Katlego Lebelo het die toekenning ontvang vir die beste vangskoot van die toernooi. Hy het ook tydens die wedstryd teen Hoërskool Nelspruit 43 lopies van 31 balle aangeteken.
- Katlego Lebelo het in die wedstryd teen Hoërskool Nelspruit 46 lopies van slegs 25 balle behaal.
- Ricardo Visser het in die wedstryd teen Nelspruit in slegs 3.5 beurte 4 paaltjies vir 6 lopies geneem asook een leé beurt. In die finaal teer Hoërskool Hans Moore, het Ricardo in 4 beurte 1 paaltjie geneem vir 11 lopies.
- Abrie Verster het in die finaal 79 lopies 53 balle n.u.n. behaal.
Penryn College Cricket Festival
Garsfontein High School’s Garsie Polar Bears are the 14A winners of both the Penryn College Cricket Festival tournament and the Super Over competition.
Further achievements of Garsies:
- Joshua de Villiers was also named the batsman of the tournament.
- Ricardo Visser and Ivan Trollope were also named as the bowlers of the tournament.
- Katlego Lebelo received the award for best catch shot of the tournament. He also scored 43 runs from 31 balls during the match against Nelspruit High School.
- Lohan de Lange also scored 46 runs from just 25 balls in the match against Nelspruit High School.
- Ricardo Visser took 4 wickets for 6 runs in just 3.5 innings in the match against Nelspruit as well as one maiden innings. In the final vs Hans Moore High School, Ricardo also took 1 wicket for 11 runs in 4 innings.
- Abrie Verster scored 79 runs 53 balls, not out, in the final.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf