Hokkie Streekstoernooi – Garsies in Noord-Gauteng span
Hokkie Streekstoernooi. Drie 14A hokkiespelers van Hoërskool Garsfontein in Pretoria, was deel van die Noord-Gauteng 14A-hokkiespan. Die span het silwer verower by die o.14 Hokkie Streekstoernooi in Krugersdorp. Megan Maree,…








