Kudu Uitnodiging rugbyspan na Georgië. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het die name bekend gemaak van agt Garsiebere wat gekies is vir die Kudu rugby uitnodigingspan na Georgië in Desember.
- Tom Dreyer
- HJ Terblanche
- Schalk Hattingh
- Leo van Wyk
- Jordan Bezuidenhout
- JD de Villiers
- Jason Earle
- Ethan Taljaard

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








