)
Kudu Uitnodigingspan na Georgië – Hoërskool Garsfontein

Kudu Uitnodiging rugbyspan na Georgië. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het die name bekend gemaak van agt Garsiebere wat gekies is vir die Kudu rugby uitnodigingspan na Georgië in Desember. Lees meer…