Garsfontein Krieket. Garsieysbere o.15A span het hul wedstryd teen Pretoria Boys High met 6 paaltjies gewen. Hulle het ook ‘n bonuspunt ontvang. Garsfontein Krieket se o.15B span het ook hul wedstryd teen Cornwell Hill met 10 paaltjies gewen!
- PBHS 15A – 171/10 in 39 beurte
- Garsies15A – 172/4 in 32 beurte
- CJ Burger – 6 beurte 30 lopies en 3 paaltjies
- Charl van Staden – 50 lopies van 49 balle
- Wikus du Preeze – 67* lopies van 70 balle
- Cornwall – 120/9 in 20 beurte
- Garsies o.15B – 121/0 in 13 beurte
- Ettienne Botha – 74* lopies van 38 balle
- Richardt Ingram – 45* lopies van 39 balle
- Ethan Wepener – 4 beurte 19 lopies en 1 paaltjie
- Graig Bredenkamp – 4 beurte 19 lopies en 1 paaltjie
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf