SA Skole Rugby. Drie Rugbyspelers van Hoërskool Garsfontein, Pretoria, draf vanmiddag uit in ‘n oefenwedstryd waar die SA Skole Rugby span en die A span teen mekaar kragte meet. Die drie Garsiebere is Abri van der Westhuysen, Demitri Erasmus (SA Skolespan) en Brooklyn Newman SA Skole A-span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf