Moolmanshoek 4 Peaks. Ses atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tydens die uitdagende Moolmanshoeks 4 Peaks, 2 Peaks, 10 kilometer wedloop op 23 September goed presteer.
Prestasies behaal:
- Anné Nel (Graad 8) – algeheel 11de (10km)
- Nicolene Arangies (graad 9) – algeheel 12de (10km)
- Jean Joubert (Graad 10) – algeheel 2de (10km)
- Abi Arangies (Graad 10) – 5de in die vroue afdeling (4 Peaks)
- Magdalena Arangies (Graad 9) – algeheel 2de en 1ste in die vroue afdeling (2 Peaks)
- Janie Greyvenstein (Graad 12) – 2de in die vroue afdeling (4 Peaks).
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








