)

Nasionale Krieketweek – Potchefstroom Gimnasium presteer

Nasionale Krieketweek. Potchefstroom Gimnasium se krieketspelers het ’n uiters goeie Nasionale krieketweek gehad!

  • Deidré van Rensburg is vir die SA o.19-skole damespan gekies. Sy het ook 78 lopies aangeteken en is aangewys as speler van die wedstryd tydens Mpumalanga se wedstryde.
  • Tommie Botha teken die 2de meeste lopies aan tydens die o.17-week. Hy is ook aangewys as die “all-rounder” van die week
  • Righardt Joubert teken 107 lopies aan teen die Titans en 58 lopies teen Gauteng 1 tydens die o.15-week
  • Ulrich Botha teken 58 lopies aan teen Gauteng 2 en 75 lopies teen Gauteng 1
  • Caiden Seleka is verkies tot die Western Legend Klubspan
  • Thloni Thabatha het 3 paaltjies geneem teen Gauteng 1
  • Henré Cronjé het 5 paaltjies geneem teen Gauteng 1
  • Jahndré Coetzee is as speler van die wedstryd aangewys tee Border Kei. Hy teken ook 38 lopies aan en neem 2 paaltjies vir slegs 8 lopies in 8 beurte.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://gimmies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal