)
Nasionale krieketweek – Potchefstroom Gimnasium

Nasionale krieketweek. Tydens die o.15- en o.16 nasionale krieketweek het twee van Gimmies se krieketspelers hulle staal gewys. Ulrich Botha het 160 lopies aangeteken en Lukas Kotze het die derde…

Nasionale Krieketweek – Potchefstroom Gimnasium presteer

Nasionale Krieketweek. Potchefstroom Gimnasium se krieketspelers het ’n uiters goeie Nasionale krieketweek gehad! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://gimmies.co.za/ Foto’s verskaf