)

Swem Streekskampioenskappe – Potch Gimnasium presteer

Swem Streekskampioenskappe. Gimmies is baie trots op die swemmers wat aan die swem streekskampioenskappe deelgeneem en puik presteer het. Die een na die ander medalje is ingepalm.

Die uitslae is as volg:

  • Schalk de Vos – silwermedalje in 100 m rugslag
  • Xandri Palmer – goue medalje in 100 m vryslag en bronsmedalje in 400 m vryslag
  • Wilbert Vorster – 4de plek in 200 IM, 6de plek in 50 m vryslag, 10de plek in 100 m vryslag en 7de plek in 200 m vryslag
  • Francois Rousseau – bronsmedalje in 50 m vryslag, 4de in 200 m borsslag, 5de plek in 200 m vryslag, 6de plek in 50 m borsslag, 6de plek in 100 m vryslag, 6de plek in 50 m vlinderslag en 6de plek in 100 m borsslag
  • Madelé Harding – goue medalje in 100 m vryslag, silwermedalje in 200 m vryslag
  • Mathilda Liebenberg – goue medalje in 200 m vryslag
  • René Kotze – goue medalje in 400 m vryslag, goue medalje in 200 m vryslag en goue medalje in 100 m vryslag
  • Dawid Rossouw – 9de plek in 50 m borsslag, 7de plek in 100 m kruipslag, 10de plek in 100 m borsslag, 7de plek in 200 m borsslag en 2de reserwe in 200- en 50 m kruipslag.

Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za

https://gimmies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal