Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. Nege-en-twintig leerders van Potchefstroom Gimnasium is na die Allegretto interprovinsiale Eisteddfod se Nasionale gala genooi. Die 29 leerders gaan Gimmies verteenwoordig, waarvan 38 items deurgedring het na dié prestige geleentheid.