Nasionale Biathlé Kampioenskappe. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die WJ Kruger en Simoné Pretoruis, het die afgelope naweek, 24 September, aan die Nasionale Biathlé Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Beide leerders het uitstekend gevaar.
WJ Kruger het ‘n tweede plek behaal en kwalifiseer vir die Wêreldkampioenskappe in Bali. Simoné Pretoruis het ‘n agtste plek behaal en kwalifiseer ook vir die Wêreldkampioenskappe in Bali, 25 Novenber vanjaar.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf